Paul Guilfoyle

Paul Guilfoyle
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Paul Vincent Guilfoyle
Geboorte 28 April 1949 (1949-04-28)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Paul Guilfoyle (gebore 28 April 1949) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente L.A. Confidential (1997), Air Force One (1997), en Primary Colors (1998), en in die televisiereeks The Good Fight (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy